Modulekode | HSC 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Gewasmodellering, klimaatstreke, klimaatsvereistes, verbouingstreke, ekonomiese belang, anatomie en morfologie, fenologiese modellering. Kommersiëel belangrike bo-stamme, onderstamme en hul interaksies. Gewasbestuur, insluitende bemesting, besproeiing, siekte- en plaagbeheer, boom- en vrugmanipulasie, fisiologiese afwykings van die ekonomies belangrike tropiese, subtropiese en gemagtigde vrugtegewasse geproduseer in Suidelike-Afrika. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GKD 250 en PGW 350 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App